Harry Dean Stanton | |
Geboorte | 14 Julie 1926 West Irvine, Kentucky, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 15 September 2017 (op 91) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1954–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry Dean Stanton (14 Julie 1926 – 15 September 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Alien (1979), Repo Man (1984), The Green Mile (1999), en Lucky (2017).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search